Flippie Korff:
As ‘n disabled persoon wil ek net sê van my kant af geluk aan almal wat hier was en uit gehou het, al het dit soms gelyk of dit te moeilik is. Elke dag het net beter geraak. ‘n Paar jaar gelede het my lewe drasties verander as gevolg van ‘n motorfiets ongeluk, ek het my linker been bokant my knieg verloor en die gebruik van my linker arm. Ek het nooit gedink ek sal weer iets kan doen waarvan ek sal hou nie. Glo my ek het. Ons klomp is genader om te leer scuba duik. Ek, Koos, Versha, Frank die tank, Andrew, Laiken en Stanley. Ek het altyd gedink my disability is erg tot dat ek elk van my nuwe vriende ontmoet het!! Ek het besef ek is beter af as baie van hulle. Ekleen van hulle is ‘n groot inspirasie vir my, daarom het ek aan gehou en my beste gegee.
Dan wil ek net sê sonder die instrukteurs sal ons nie die mylpaal gehaal het nie. Braam le Roux was my instrukteur en dit was wonderlik om saam met hom te werk, ek het altyd veilig gevoel en presies geweet wat ek moet doen. Dan is daar Lynn, Zelda, Roger, Groot Koos en die drie wat agter moes bly in Suid Afrika Jana, Hayley en Leeroy – almal wonderlike instrukteurs.
In Forever Resorts Warmbad moes ons al ons oefeninge doen in die swembad, waarvan ons daarna vertrek het na Guinjata Resort in Mocambique. Dit was ‘n lang rit, om presies te wees sewentien en ‘n half uur. Dit is ‘n wonderlike plek en dit is beeldskoon. Daar moes ek van ons vyf duike doen met on oefeninge in die see. Dit het my weer laat besef dat on as mense net te ondankbaar is met als. Dit was ‘n wonderlike uitdaging en as jy wil voel hoe “Superman” voel as hy vlieg, gaan leer om te scuba duik.
Dan wil ek ook net sê dankie vir my grootste inspirasie in my lewe, my vrou Lindy Korff en my drie seuns Rohan, Dian end Dantè sonder hulle is ek niks. En dan laaste, vir al die mense wat dit moontlik gemaak het vir ons, dankie sê. Maar dan is daar ook een spesiale mens Bernie van Guinjata Resort wat ons moet dankie sê voor. Sonder hom en al die instrukteurs en Jim het Amaglubglub nie vandag bestaan nie. En heel laaste aan God, sonder dat Hy ons ‘n tweede kans gegee het nie…Dankie!r hom en al die instrukteurs en Jim het Amaglubglub nie vandag bestaan nie. En heel laaste aan God, sonder dat Hy ons ‘n tweede kans gegee het nie sou Amaglubglub nie bestaan het nie. Dankie!!!